Monday, December 5, 2011

Our first blog give-away

Hope you all had a wonderful weekend.  Remember my post on 25 September of this year?  Don't recall, then take a look at it again HERE

I promised a blog give-away to any of the members of the ORANJE QUILTERS' GUILD who leaves a comment to this post.

Now this is the lovely gift given to me by Karin de Villiers to give to one of our members commenting on this post.


If you've never quilted with these gloves I can guarantee you it is a MUST have and if you already use them, you'll understand why this is such a lovely gift.

So try your luck and treat yourself to an early Christmas gift by leaving a comment.  You can simply say that you'd like to win or tell me why you'd like to win and I will do a random draw this Friday, 9 December 2011.

What a pity I can't enter myself!!

4 comments:

  1. Hierdie handskoene is absoluut noodsaaklik vir enige "free motion" kwiltwerk, dit maak die hantering van jou lap soveel makliker wat die gehalte van jou stikwerk perfek maak! Elke kwilter sal baat vind met so 'n stel!

    ReplyDelete
  2. Ek het op 6 Augustus 2010 begin kwilt. Kwilt het absoluut my lewe verander en my grootste verwagting oortref. Ek het die beginner klas by Hettie Pringle gedoen en kan ek nou sonder skaamte sê .. "hallo my naam is Natasha en ek is 'n kwilt-a-holic!!" Ek het egter nog nie die free motion deel van kwilt onder die knie nie en die handskoene sal my net nog meer selfvertroue gee om my kwilte wat ek te bang is om te "free motion" aan te pak. Natasha van Zijl (Rotary Cutters)

    ReplyDelete
  3. Ek kan regtig hierdie handskoene aanbeveel. Wilna Geel (Rotary Cutters)

    ReplyDelete
  4. Sonder my handskoene voel ek skoon kaal. Kan myself nie indink om te Free Motion sonder die gewilde handskoene nie. As jy nog nie 'n paar het nie gaan Kuier by Hettie vir 'n toetslopie, jy sal versker dan 'n paar vir jou self 'n paar aanskaf. Skaf gerus 'n paar aan toetslopie of te nie, dis beslis die moeite werd.

    Rina van Strated (Gouedrade)

    ReplyDelete