Outreach

Outreach 2022

December 2022

Teddy bears for Life Rose Park Hospital

September 2022

Dog beds for local SPCA


August 2022

Premature baby booties, hats and octopi.

June 2022

Pencilcases for CVO School

Neck warmers and beanies for Lerato Kindergarten School

Outreach 2021

October 2021

Necessaties for premature babies

November 2021







Outreach 2020

November 2020

                                              Beanies and booties for premature babies


Teddy bears for Life Rosepark Hospital


July 2020

Life Rosepark Hospital

Hats and scarves knitted by members of our guild.


Outreach 2019

November 2019


Marietjie van Rensburg of the Rotary Cutters quilt group in conjunction with Heuwelkruin NG Church, donated these prepacked bottles with all the dry ingredients needed to prepare a meal.





Lepae Community Centre


18 May 2019

The Christian Seaman's Organization

260 Beanies as well as  gloves and scarves knitted by members of our guild.

February 2019

Batho Primary School

Fabric, haberdashery and food donated to girls being taught needlework and quilting in the afternoon by Nici Smit (fellow quilter and teacher at Batho Primary School).

August 2019


Cushions for Choc House

Wool and knitting needles for Fadimehang Soup Kitchen


Crocheted flowers for Radio Rosestad


Outreach 2018

25 Desember 2018...

...beertjie - projek,  insamewerking met Life Rosepark Hospitaal.
Beertjies wat deur die lede van die OKG gebrei is, is op Kersdag aan die pasiente van die Life Rosepark Hospitaal uitgedeel.

Life Healthcare
https://www.lifehealthcare.co.za/









LERATO KINDERHUIS - BULTFONTEIN

( `n dogtertjie se versoek vir `n beertjie as `n geskenk vir Kersfees het daartoe gelei dat 18 
inwonertjies van hierdiedie Kinderhuis elkeen `n beertjie  vir Kersfees ontvang het.)









*Beertjies is deur die Oranje Kwiltersgilde  aangekoop.

************************



Oranje Kwiltersgilde – Uitreik – 17 Augustus 2018 - Kwartaalvergadering.


Towers of Hope
http://www.towersofhope.org/

...hierdie dames is tydens die afgelope Alg. Vergadering gewys hoe om inkopiesakke te versier.







...skenkings deur die lede van die OKG aan CHOC HUIS BLOEMFONTEIN




https://www.choc.org BLOEMFONTEIN




Christa Gouws, groepleister van die "Stukkies" - groep , by kruideniersware wat vir  CHOC - huis ingesamel  is.


Muriel Louw en Christa Gouws oorhandig van die kruideniersware aan Retha van CHOC - huis.
Die personeel van CHOC - huis bedank almal vir hul bydraes. Dit word opreg waardeer.
*****************************


CHOC Huis – Kinders met kanker
Lys van basiese  benodigdhede vir CHOC huis:

Suiker
Koffie
Rooibostee
Melk (langlewe of Cremora)
Margarien
Konfyt
Grondboontjie botter
Jellie
Sout
Rys
Stampmielies

Beddegoed
Gebruikte linne en handoeke  in goeie toestand (as u dalk sou verhuis en daarvan ontslae wil raak)

Lepae – organisasie vir behoeftige Mammas met pasgebore babas:

Lys v toiletware vir baba/mamma sak soos op vergadering bespreek:

Groen sunlight seep v wasgoed 
Badseep v mamma
Tandeborsel & tandepasta
Sjampoo
Deodorant
Kam
Handeroom
Waslap
Babaseep
Babaolie
Boudjiesalf
Kleertjies: frokkies, babygrow, truitjie, borslap, kombersie, sagte speelding

Mussies

Patroon by Annamarie, Elna Winkel, Fichardtpark

Breipatroon vir baba mussies:

4 draad babawol (of enige 4 draad beskikbaar)  Nommer 11 breipenne
81 steke

Brei rifsteek vir ±13cm
Begin dan met koussteek
Brei 7 steke en dan 2 tesame in elke Regs ry.
Aweregs terug
In volgende ry brei 6, dan 2 tesame
(Verminder elke ry – 5, dan 2 tesame ens) totdat daar ±8 steke oor is
Ryg draad met stopnaald deur laaste steke en trek was.
Werk die naat vas.
Vou rifgedeelte terug en die mussie is klaar


Beertjie patroon – Uitreik vir November 2018 Kwartaalvergadering




...Iessie Steenberg met gebreide beertjies wat bestem is vir Life Rosepark Hospitaal.








               &&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&

Alg. Vergadering Mei 2018...



50 "vroetelkwilte" word oorhandig aan Alzheimer`s SA (Vrystaat - tak).
Die kwiltjies is gemaak deur die onderskeie groepe van die Oranje Kwiltersgilde.


Besoek gerus die webblad van die stigting vir verdere inligting oor dimentia.

www. https://alzheimers.org.za/


How to make a Fidget Quilt...

These Fidget Quilt Patterns for Alzheimer's Patients show you how to make smallquilting patterns that can keep hands busy, something that is often comforting for patients who are experiencing memory loss or are feeling agitated. These quiltsoften use zippers, Velcro, textures, and other quilting leftovers.Oct 19, 2017

Fidget Quilt Patterns for Alzheimer's Patients | FaveQuilts.com

https://www.favequilts.com/Throws...Quilts/Fidget-Quilt-Patterns-for-Alzheimers-Patient...










Outreach 2017

http://www.charitysa.co.za/yade-caring-action.html


"Gedurende die Februarie Algemene Vergadering is daar blikkies - kos ingesamel. Die Yade Uitreik Aksie is gekies as die begunstigde organisasie. Iessie Steenberg ( Voorsitter van die  OKG) het die blikkies - kos aan hulle oorhandig."



"Bibs for the elderly"


"...die Langenhovenparkies met die borslappe ( geskik vir bejaardes)  wat hulle gemaak het, as deel van `n projek van die Gilde." 


"Tolbosse - hier is Santjie besig om die  groep se "bibs" te sny."




"....Tolbosse hard aan die werk"








"Die Tolbosse met, van die voltooide "bibs" !

Outreach 2017

The beautiful work of these 2 ladies ( house workers from the suburb of Heuwelsig).  Lenie Lourens ( Kwetter Kwilters) is one of the mentors for this group. 




Well done! 


Outreach 2016 

The beautiful work of a group of ladies ( house workers from the suburb of Heuwelsig).  Lenie Lourens ( Kwetter Kwilters) is one of the mentors for this group. 
Well done! 







No comments:

Post a Comment

First General Meeting 2024-2

The first general meeting of 2024 was packed full of miscellaneous demo's as well as the Voices in Cloth  presentation and kept the audi...