General information


2023/24 OQG Committee



CHAIRPERSON
Christa Gouws
gouwscem@gmail.com
083 542 5709

VICE CHAIRPERSON
Frances van Schalkwyk
francesvanschalkwyk9@gmail.com
072 216 8015

SECRETARY
Esta Knoetze
esta.knoetze@gmail.com
083 679 1206

TREASURER
Riana Nel
nel@symok.co.za
082 562 2776

BLOEMSHOW
Gerda Cronjé
gerdacv@vodamail.co.za
082 561 6161

Margaret Jordaan
082 460 7956

BLOG
Wilna Geel
wgeel@mweb.co.za
084 462 1212

COFFEE BASKET
Marlene le Grange
mllegrange53@gmail.com
082 200 9466

FACEBOOK
Wilna Geel
wgeel@mweb.co.za
084 462 1212

FINANCES
Christa Gouws
gouwscem@gmail.com
083 542 5709

INVITATIONS
Nelia Venter
ventern@cut.ac.za
082 460 6326

MEDIA
Christa Gouws
gouwscem@gmail.com
083 542 5709

NEWSLETTER
Elsa de Wet
weezas.mom@gmail.com
083 630 9586

OUTREACH PROJECTS
Sonja Stroebel
082 460 7956

PATCHJOL (SMITHFIELD)
Carina Lubbe
carinal343@gmail.com
072 199 1162

PHOTOGRAPHY
Lynette Eloff
lynelof@gmail.com
083 973 8161

RETREATS
Nelia Venter
ventern@cut.ac.za
082 460 6326

SAQG REPRESENTATVE
Frances van Schalkwyk
francesvanschalkwyk9@gmail.com
072 216 8015

TRAVELING EXHIBITION
Gerda Cronjé
gerdacv@vodamail.co.za
082 561 6161

Margaret Jordaan
082 460 7956

VENDORS
Christa Gouws
gouwscem@gmail.com
083 542 5709

VENUE ARRANGEMENTS (GENERAL MEETINGS)
Christa Gouws
gouwscem@gmail.com
083 542 5709

VENUE BOOKINGS
Marie Coetzee
msc.bfn@gmail.com
083 448 6921

YOUTH AMBASSODOR
Nelia Venter
ventern@cut.ac.za
082 460 6326


____________________________________________________________________


ALGEMENE INLIGTING
  • Oranje Kwilt Gilde en sy lede is geaffilieer by die Suid Afrikaanse Kwilt Gilde –  “SAQG”. 
  • OKG bestaan uit groepies met `n groepleidster. 
  • Die groepleidster verteenwoordig haar groepie by die Algemene Bestuursvergadering wat kwartaalliks gehou word. 
  • Hier word dan die nodige besluite geneem om ons Gilde te laat funksioneer asook enige inligting wat van “SAQG” ontvang word, word hier aan al die groepleidsters deurgegee.
  • Kwartaalliks word daar `n Algemene Kwiltvergadering gehou. 
  • Dit vind plaas te Altonasingel, Fichardtpark. 
  • Elke groepie kry `n beurt om gasvrou vir die oggend te wees. 

Verpligtinge vir die oggend sluit in:

1.        `n Uitnodigingskaartjie word gemaak, wat die nodige inligting bevat bv. tyd, plek, spreker ens.  Dit word op Whatsapp/FB/Blog geplaas.

2.        Die saal is alreeds bespreek – bevestig by Reneé 051 522 5418 – NGK Kantoor te Altonasingel.  Gee betyds aan haar deur hoeveel tafels benodig word!

3.        Die groep verantwoordelik vir die Kwartaal vergadering moet  asb. ook sorg vir `n ligte  verversing by die tee na die Bestuursvergadering – gewoonlik 3 weke voor Algemene Vergadering. Die klem val op `n ligte verversing – dit is net vir daardie “honger” gaatjie wat so by 11 uur ontstaan - dis ons manier om gasvry te wees en almal te bedank vir die tyd wat hulle afstaan sodat die Gilde kan funksioneer.

4.        By die  Algemene Vergadering poog ons om gewoonlik `n demonstrasie of spreker te kry wat verband hou met kwiltwerk. (Verwys na besluit op Bestuursvergadering)

5.        Daar word ook verversings by die Algemene Vergadering  aangebied – gewoonlik soet  en sout saam met tee en koffie. Hou dit alles asb so minimalisties as moontlik.  Gedurend wintermaande  is sop en broodjies ook `n alternatief.

6.        Die groepe verantwoordelik vir die dag se Algemene Vergadering moet ook sorg dat daar by die deur persone is om die Tafel by ontvangs  te beman.  Hier word plakkers uitgedeel vir die stem van “Show & Tell” .  Besoekers betaal R50. Daar sal `n kleinkas voorsien word asook `n kwitansie boek en ledelys.  Indien die Tesourier  nie teenwoordig kan wees nie, kan die lys, kwitansieboek en ledelys, na afloop van die vergadering aan die sekretaresse oorhandig word of soos deur Tesourier gereël.

8.        Daar word verwag dat alle inligting rondop jou groepie soos bv. lief en leed kwartaalliks aan die Sekretaresse deurgegee word sodat dit in die Nuusbrief geplaas kan word.  Sou jou groepie enige kursusse of fondsinsamelings hou of enige ander kwiltnuus, kan daardie inligting ook in die Nuusbrief verskyn. Gee dit net vroegtydig via epos deur aan die Sekretaresse of Redakteur.

9.       “Show & Tell”: Kwartaalliks stal die groepies hulle kwiltwerk uit.  Lede moet onthou om hulle kwilte te merk met `n etiket waarop jou naam, naam van jou kwilt, inspirasie vir die kwilt en `n datum verskyn. Gedurende “Show & Tell” vertel elke uitstaller meer van haar kwilt.  Lede moet die plakker wat hulle by die deur ontvang gebruik om voor die vergadering vir hul  gunsteling te stem.  

10.      Onthou om jou ledegeld wat 2024 R200.00 beloop voor die einde van 28 Februarie  2024 aan jou groepleidster  te betaal.

11.      Welkom aan alle nuwe lede. Indien daar iets is wat jy nie weet nie, vra gerus  jou groepleidster of kontak van die Bestuurslede.  Ons help graag.  Geniet jou stokperdjie saam met ons, dit is `n absolute voorreg om deel te wees van `n groep baie talentvolle vroue, wat mekaar nie net rondom die wêreld van kwilte inspireer nie, maar ook sommer baie spesiale vriende word!

12.      Laastens maar BAIE BELANGRIK – groep verantwoordelik vir vergadering maak asb. seker dat alle ligte en  urn afgesit is, die vensters toe is, en trek asb. die voordeur toe nadat almal uit is. Stuur sms of bel asb. vir Rika 083 337 5019  en gee kennis dat Vergadering afgehandel is, sodat sy kan toesluit. 

Dankie.

First General Meeting 2024-2

The first general meeting of 2024 was packed full of miscellaneous demo's as well as the Voices in Cloth  presentation and kept the audi...