Group photos

Friendshipgroep 2016 



Agter - van links na regs:  Maxie v Zyl, Hanli Henderson, Marietjie Brink, Amanda Palvie, Elaine Sansom, Anna Gropp, Martie Botha.
Voor -  van links na regs:  Anna Raubenheimer, Maureen Griesel, Estelle Calitz, Frances vd Walt, Trudie Botha.
Afwesig: Mari Strydom, Sanet Olivier, Marlisa Smit.


Estelle met haar "scrappy" - kwilt. 


Anna Raubenheimer se "groeps" - kwilt


Hanli Henderson se "memorie" - kwiltjie. 



Martie Botha is besig `n kwilt vir haar kleindogter.


Martie Botha se blokke volgens `n patroon van Griet Lombaard.


Mari Strydom se "rafelrante" - kwilt in wording.



... word darem soms gewerk ook!



Trudie van Rensburg se "Kruise" - kwilt in wording.

Anna Gropp se "kruise"  - kwilt,  kort net `n "binding".



Maxie van Zyl hard aan die konsentreer!


`n Paar poskaarte van ons poskaart projek 2015!


...nog poskaarte.


Elke maand het ons `n ander "tema" gehad, waarvolgens daar dan `n poskaart gemaak is en onder mekaar geruil is.



Frances vd Walt is besig met die "Amazing 3D" - kwilt deur Wilna de Beer. 

Friendshipgroup 2013





Goue Drade 2013


Back (ltr): Bettie du Toit, Linda Theron, Connie Wilke, Rina van Straaten,  Charlene Gous, Breggie  Viljoen, Sonja  van Heerden, Ria vd Merwe
Front (ltr): Hettie Pringle, Anida Etsebeth, Marie Coetzee, Rina Scholtz, Petro vd Merwe


GOUE DRADE 2016 


Voor van links na regs: Corine Buys; Neranda Botha; Marie Coetzee.
 Agter van links na regs: Rina (Kokkewiet) Scholtz; Bettie du Toit; Sonja
Mostert; Rina van Straten; Petro v/d Merwe; Louisa Basson; Breggie Viljoen;
 Rita Botha.
 Afwesig: Charlene Gous en Linda Theron.



BEGINNERSKWILT



CHARLENE GOUWS


...HARD AAN DIE WERK!


KUSSINGS - GROEPS PROJEK




LINDA SE KWILT.


...ONS JONGSTE KWILTERTJIE



PETRO VD MERWE


RINA EN BETTIE


SPELDEKUSSING 1


SPELDEKUSSING 2


SPELDEKUSSING 3 


...SNIPPIE SE KUSSING.


Kreatiewe Lappies - Smithfield 2017

So werk die lede van die Kreatiewe Lappies.....





Kreatiewe Lappies - Smithfield 2013



KWETTER KWILTERS 2017


Die lede van die Kwetter Kwilters met `n kwiltjie wat hulle vir klein Nienke gemaak het. 


Kwetter Kwilters 2016


Voor: Lenie en Arina
Agter: Rene, Regina, Marthie - Marie, Magriet, Esther en Marietjie. 


HIERDIE KWILTJIE IS DEUR LEDE VAN DIE KWETTERS GEMAAK EN WORD TANS UITGELOOT. DIE FONDSE GAAN TEN BATE VAN DIE GERT VD MERWE - FONDS. 

LENIE LOURENS SE UITREIK - GROEP. DIE SAKKE IS GEMAAK VAN `N SKENKING VAN AFVALLAP WAT DEUR `N LID VAN DIE PUBLIEK GESKENK IS. 

LENIE LOURENS SE BLOKKE VAN DIE OKG - RYTJIE KWILT, WAARMEE SY BESIG IS.

Kwetter Kwilters 2013


LANGENHOVENPARKIES 2016


ELIZE SCHOLTZ


ANSIE COMBRINCK


LENA REHNE &  LUCY DE BRUIN


THEA SWANEPOEL


FLOLINDA MARAIS


RITHA SWANEPOEL 

Langenhovenparkies 2013


Needles & Pins 2016


Groepleidster: Nelia Venter

Needles & Pins 2013


Quiltmakers 2017



...the members.


The Quiltmakers with  "bibs" they made, as part of a project called " Bibs for the elderly"


Quiltmakers 2016
...a new group since 2014.
Voor links na regs: Susan Fensham, Iessie Steenberg, Lorene Erwee, Alida Viviers
Agter links na regs: Christa van Heerden, Selma Nieuwoudt, Ria Labuschagne, Mara Swanepoel, Lorraine v Onselen en  Lynette Eloff.
 

RAFELS 2016

Rafels kom elke 2de Saterdag van die maand gedurende die skoolkwartale bymekaar van 14:00 – 17:00 by Stellenryk Aftree-Oord.   Die groep bestaan uit 14 aktiewe lede.  Die lede doen meestal op eie inisiatief hulle kwiltwerk, maar ons probeer om een maal per jaar ‘n voldag af te sonder om saam te kwilt en iets nuut te leer.  Ons is ‘n  opgeruimde groep dames wat lekker saam werk!

Agter:  Magdaleen Pieterse, Martina vd Linde, Christa Gouws, Beatrice Carshagen, Annatjie Coetzer, Juanita Nel,
Alta du Plessis, Elsie Danhauser, Felicity Borchards, Alta Street
Voor:  Karin de Villiers, Riana Nel, Ruby van Straaten
Inlas:  Tannie Rina Schutte


ALTA DU PLESSIS

ALTA STREET

ANNATJIE COETZER



BEATRICE CARSHAGEN


CHRISTA GOUWS


FELICITY BORCHARDS



ELSIE DANNHAUSER


JUANITA NEL


KARIN EN MAGDALEEN BESPREEK UITLEG VAN BLIOKKE.


KARIN EN RIANA BESIG OM BLOKKE UIT TE PAK.


MARTINA VAN DER LINDE

MAGDALEEN PIETERSE

RUBY VAN STRAATEN

TANNIE RINA SCHUTTE BY DIE RAFELS SE KERSAFSLUITING 2015.


RAFELS SE GROEPSPROJEK VIR 2015. (Gebroke Harte Vriendskapskwilt)


Rafels 2013



Rotary Cutters

(f.l.t.r) Wilna Geel, Frances van Schalkwyk, Elsa de Wet, Daléne van der Colff, Sonja Snyman, Marietjie van Rensburg, Jolita Geel, Natasha van Zijl

Sterre 2013


Tolbosse 2017

....2de Kwartaal 2017





Daar word fluks gekwilt en die hekelwerk bly nie agter nie...








..."bibs" vir inwoners van die ouetehuis op Bultfontein.


1ste Kwartaal 2017...
...omgee kwilt - hierdie kwiltjie is deur die Tolbosse gemaak as geskenk vir `n baie spesiale persoon in Bultfontein - iemand met `n baie groot hart vir haar naaste. 
Welgedaan!



Tolbosse 2016
So werk die Tolbosse ...

 Susan Pieterse




Santjie Steyn, Antoinette Gutter, Hantie Vorster en Rina Bredenkamp.


 Hantie Vorster, Santjie Steyn, Zani Swarts en Lynette Slabbert



Hantie Vorster, Santjie Steyn, Antoinette Gutter, Mariëtte Venter, Lynette Slabbert.

Tolbosse 2013

Uile 2016...
Die Uile hou partytjie!...want Estie Maartens het 75 geword!
Baie geluk Estie!





Uile 2013


















No comments:

Post a Comment