BLOEMSKOU 26 APRIL 5 MEI 2018
TEMA - MONSTERS
Baie geluk aan al die wenners!!!
Bloemskou 2018 - Pryswenners
Bedkwilte: laswerk
1. Petro Swart • Iessie Steenberg Wisseltrofee vir die beste tradisionele kwilt
• Oranje Kwiltersgilde Wisseltrofee vir die beste gekwilte artikel
2. Lettie Rehne
3. Flolinda Marais
4. Lorene Erwee
Bedkwilte: appliekwerk
1. Lettie Rehne
Muurbehangsels: Prentjie
1. Iessie Steenberg
2. Iessie Steenberg
3. Nici Smit
Muurbehangsels: Organiese vorm
1. Elsie Loots
2. Iessie Steenberg
3. Ria Labuschagne
4. Wilna Geel
Muurbehangsels: Geometriese Vorms
1. Ria Labuschagne • Frances van Schalkwyk Wisseltrofee –beoordelaarskeuse
2. Wilna Geel
3. Elsa de Wet
4. Frances vd Walt
Muurbehangsels : Materiaal kuns
1. Marianne le Roux • Marïette Venter Wisseltrofee vir die beste innoverende kwilt.
• Mev H Odendaal Wisseltrofee vir die mees uitstaande artikel
• Anita Kleynhans Wisseltrofee vir die meeste punte in die Laslap- en Kwiltwerk afdeling
• Cristel Myburgh Wisseltrofee vir die beste Kunskwilt
2. Lena Rehne
3. Mariette Venter
Goepskwilte
1. Rene Oosthuizen
2. Marianne le Roux
3. Marietjie Prinsloo
4. Mariette Venter
Tema Kwilte
2. Nici Smit
3. Noeline van Dalen
Miniatuur kwilte
1. Callista v Wielligh
2. Christine v Wielligh
3. Ilze de Kock
4. Wilna Geel
Jeug Kwilte - Geen
3-Dimensionele items
1. Marietjie Prinsloo
2. Marianne le Roux
3. Wilna Geel
4. Mara Swanepoel
Gemeenskapsprojekte - Geen
Konsep kuns
1. Johanna Engelbrecht
Beginnerskwilt
1. Annemarie Wessels • Karin de Villiers Wisseltrofee vir die beste kwilt - beginner
2. Johanna Engelbrecht
3. Margaret van Niekerk
Groep met meeste inskrywings
1. Needles & Pins ---18 • Marianne le Roux Wisseltrofee
2. Quiltmakers---15
3. Rotary Cutters ---10
Kwilter met meeste inskrywings
Wilna Geel ----8 • Christa Gouws Wisseltrofee