Showing posts with label Lente Stikdag 2017;. Show all posts
Showing posts with label Lente Stikdag 2017;. Show all posts

Saturday, October 28, 2017

Lente - stikdag 2017...

Lente - stikdag 2017 ... hierdie dag is deur Elize Botes van die Uile gereĆ«l. Dit was `n gratis klas wat  aangebied was aan  al die lede van die OKG. 32 Lede het deelgeneem. Die klas - "Blooming Nine Patch"  is aangebied deur Erla Cilliers van Pretoria. Dit was `n heerlike en `n baie  suksesvolle dag!



Links bo: Elize Botes en Erla Cilliers.


Die lede hard aan die werk.



Erla Cilliers help met die uitleg van die blokke.



...`n paar van die finale  uitlegte. Pragtig!

Patchjol 2026