Showing posts with label General Meetings - 2018. Show all posts
Showing posts with label General Meetings - 2018. Show all posts

Wednesday, January 9, 2019

ALG. VERGADERING 3 NOVEMBER 2018

Gasvroue vir die dag:  Die Uile en Kreatiewe Lappies.


MariĆ«tte Venter  (Voorsitter) open die vergadering.


...beertjies gebrei deur lede van die OKG  wat bestem is vir  pasiente  in Life Rosepark Hospitaal. 


Lede teenwoordig luister aandagtig na die spreker van die dag - Annelize Keeve.


Die spreker vir die dag - Annelize Keeve vertel meer oor hoe om jou tyd beter te bestuur.



MariĆ«tte Venter by `n klompie beertjies wat deur die OKG aangekoop is, as Kersgeskenke vir die kinders van die  Lerato Kinderhuis, Bultfontein.


Sommige van die kwilte wat  uitgestal was...










Teetyd...





...nog foto`s van die dag.















Voorspoedige 2019 aan al die lede!



Monday, October 22, 2018

Algemene Vergadering 3 November 2018

...onthou!!!

Die laaste Alg. Vergadering vir 2018! ...te Altonasngl. Fichardtpark, Bloemfontein. Bring `n vriendin saam - almal welkom! 


Saturday, August 18, 2018

Algemene Vergadering 17 Augustus 2018

...gasspreker:  Adele Snyman

...sy vertel meer oor die maak van tossels en stringe.


Adele by sommige van haar werk.


...die "show and  tell" - wenner: Mari Strydom.

Nog "show and tell" - kwilte...





















...lede van die OKG ( Mariƫtte, Marie en Ninor).


MariĆ«tte Venter en Sonja Stroebel  (sy het die uitreik gereĆ«l).
Towers of Hope

http://www.towersofhope.org/

...die dames wat aan die uitreik deelgeneem het.   Hulle het inkopiesakke versier.


...lede van die OKG help die dames met die versier van die sakke. 





... bydraes  wat vir Choc - huis ingesamel is.
https://www.choc.org




...Iessie Steenberg met beertjies wat bestem is  vir Life Rosepark Hospitaal.

Die Bestuur van die OKG bedank almal vir hul bydraes.







Patchjol 2026