Saturday, June 2, 2018

Algemene Vergadering Mei 2018



Alg. Vergdering Mei 2018...

Die gasvroue vir die Mei 2018  Algemene Vergadering was die Needles & Pins en die Tolbosse.



Image may contain: 1 person, food and indoor


Spreker -   Dineo Janneke.

Image may contain: 1 person, standing


...50 "vroetelkwilte word  oorhandig aan  Alzheimer`s SA .

Image may contain: 4 people, people smiling, people standing


Bloemskou - pryswenners!


Die groep Needles & Pins het die meeste kwilte ingeskryf.  ( Mariaan le Roux - Wisseltrofee)



Wilna Geel - lid wat die meeste kwilte  ( 8) ingeskryf het.  (Christa Gouws Wissel Trofee)


Petro Swart - Iessie Steenberg Wisseltrofee vir die  beste tradisionele kwilt
asook Oranje Kwiltersgilde Wisseltrofee vir die beste gekwilte artikel.


Beste groepskwilt  - gemaak deur die lede van die Kwetter Kwiltersgroep vir Rene Oosthuizen.

Kwilte uitgestal...










Baie geluk aan al die Bloemskou - pryswenners!!!


General meeting 31 May 2025

The second general meeting for 2025 was held on the 31st of May hosted by the Goue Drade. Esta Knoetze, chair person greeted everyone after ...