Sunday, February 11, 2018

Algemene Vergadering 10 Februarie 2018...

Algemene Vergadering

 gehou in NGK Saal, Altonasngl. Fichardtpark, Bloemfontein. 

Gasvroue vir die dag: Stukkies en Kwetter Kwilters...





Mariëtte Venter - Voorsitter 2018/19



Sekretaresse - Christa Gouws






Regina Raubenheimer van die Kwettergroep open met skriflesing en gebed.



Ninor Courtnage en Mariëtte Venter. Ninor is lid van die Gilde sedert 1990 en het hard gewerk die afgelope paar  jaar om  al haar UFO`s  te voltooi!



"Show and Tell" - wenner: Wilna Geel.  Haar wenkwiltjie is `n ontwerp van Griet Lombaard. Sy het die  klas by die Nasionale Kwiltfees  2013 in Bloemfontein aangebied. Baie geluk Wilna! 


...nog `n paar kwilte wat uitgestal was - 









Gasspreker vir die dag - Helenette van Tonder van Bernina Bloemfontein. 




Interested in Bernina's new blog?! Go to www.sewmuchfun.co.za


...vervolg.

No comments:

Post a Comment

Fun short courses

A few of the OQG's members attended two short courses presented by Ina Meyer.    Fabric flowers Create depth with inktense pencils. Prou...