Saturday, October 28, 2017

General Meeting NOVEMBER 4, 2017.


PATCHJOL 2017 - Kreatiewe Lappies, SMITHFIELD.




"Die venue"




"Vriendelike ontvangs by die deur!"


"...heerlike tee/koffie en versnapperinge."



"heerlike middagete! "


"demo - maak jou eie koorde"


"demo - gebruik jou koorde so!"





"demo - naïewe appliekwerk"





"demo -  smal insetsels of soos ons dit ken,  `n tannie Rina-randjie."


"kwilte en kwiltwerk uitgestal..."






















"... van die gaste."



"...die  3 wenners (kykerskeuse) van die kwilte wat uitgestal was."


Frances vd Walt - "Cathedral Window"


Hettie Pringle - " one - block - wonder"



Martie Botha - "na `n klas/patroon van Griet Lombard"


" die gasvrou vir die dag - Carina Lubbe "


"Baie geluk aan die Kreatiewe Lappies met `n baie suksesvolle dag!"






Lente - stikdag 2017...

Lente - stikdag 2017 ... hierdie dag is deur Elize Botes van die Uile gereël. Dit was `n gratis klas wat  aangebied was aan  al die lede van die OKG. 32 Lede het deelgeneem. Die klas - "Blooming Nine Patch"  is aangebied deur Erla Cilliers van Pretoria. Dit was `n heerlike en `n baie  suksesvolle dag!



Links bo: Elize Botes en Erla Cilliers.


Die lede hard aan die werk.



Erla Cilliers help met die uitleg van die blokke.



...`n paar van die finale  uitlegte. Pragtig!

First General Meeting 2026

Plans for the first General Meeting 2026 is well underway with honorary guest Antoinette Kriel, the current President of the South African Q...