Saturday, October 28, 2017

Lente - stikdag 2017...

Lente - stikdag 2017 ... hierdie dag is deur Elize Botes van die Uile gereël. Dit was `n gratis klas wat  aangebied was aan  al die lede van die OKG. 32 Lede het deelgeneem. Die klas - "Blooming Nine Patch"  is aangebied deur Erla Cilliers van Pretoria. Dit was `n heerlike en `n baie  suksesvolle dag!



Links bo: Elize Botes en Erla Cilliers.


Die lede hard aan die werk.



Erla Cilliers help met die uitleg van die blokke.



...`n paar van die finale  uitlegte. Pragtig!

No comments:

Post a Comment

National Quilting Day 2026

This year we incorporated National Quilt day into a mini break away at A Lodge situated on the outskirts of Bloemfontein. All were blown awa...