Monday, October 22, 2018

Algemene Vergadering 3 November 2018

...onthou!!!

Die laaste Alg. Vergadering vir 2018! ...te Altonasngl. Fichardtpark, Bloemfontein. Bring `n vriendin saam - almal welkom! 


Thursday, October 4, 2018

PATCHJOL SMITHFIELD 2018

KYKERSKEUSE  - WENNERS...


1 STE PLEK - LINDA LUBBE


2DE PLEK  - MARTIE BOTHA


3DE PLEK  - ALTA VAN NIEKERK

MEES KREATIEWE KWILT - ADELE SNYMAN

DIE GASTE.

DEMO ...


DEMO - FABRICE  WYS HOE DIE "THROW" GEBREI WORD.

VENDOR - KAROO QUILTING

DEMO - VINNIGE BLOKKE/VARIASIES


TEETYD - HEERLIK!!!

VENDOR - ELNA BLOEMFONTEIN


DAAR WAS BEHOORLIK GEKLETS EN GEKUIER!

BAIE GELUK AAN DIE KREATIEWE - LAPPIES VAN SMITHFIELD VIR `N BAIE SUKSESVOLLE KWILTDAG!









Wednesday, August 29, 2018

AMAFU "POP - UP SHOP & WORKSHOP" - 28 SEPTERMBER 2018 - BLOEMFONTEIN


AMAFU WORKSHOP 





Appliqué and Trapunto the easy way!
Learn various appliqué techniques for crisp, clean results with beautiful points and perfect curves. Create straight and curved bias appliqué stems. Appliqué circles with smooth edges. Incorporate trapunto into your quilts to really make them POP!
An easy technique to add another dimension to your quilts; puffy, raised areas of quilting add a unique texture to a flat piece of art.
You'll finish class with the skills, confidence and inspiration to add beautiful appliqué and trapunto to your future projects!
1 day class: 28 September 2018; Altonasingel, Fichardpark
Cost: R 350
Teacher : Jane Renton (SAQG Accredited teacher)
Class requirement list to be emailed.
RSVP voor 21 September2018 by Marianne le Roux (0828262128) via Whattsapp alleenlik.
Klasgeld moet inbetaal word met bespreking.
Stuur bewys aan lrouxm@cut.ac.za met voorletter en van as verwysing.
Bankbesonderhede: ORANJE QUILTERS GUILD ABSA 1570160199






Saturday, August 18, 2018

Algemene Vergadering 17 Augustus 2018

...gasspreker:  Adele Snyman

...sy vertel meer oor die maak van tossels en stringe.


Adele by sommige van haar werk.


...die "show and  tell" - wenner: Mari Strydom.

Nog "show and tell" - kwilte...





















...lede van die OKG ( Mariëtte, Marie en Ninor).


Mariëtte Venter en Sonja Stroebel  (sy het die uitreik gereël).
Towers of Hope

http://www.towersofhope.org/

...die dames wat aan die uitreik deelgeneem het.   Hulle het inkopiesakke versier.


...lede van die OKG help die dames met die versier van die sakke. 





... bydraes  wat vir Choc - huis ingesamel is.
https://www.choc.org




...Iessie Steenberg met beertjies wat bestem is  vir Life Rosepark Hospitaal.

Die Bestuur van die OKG bedank almal vir hul bydraes.







Wednesday, July 25, 2018

Third General Meeting 2024

On the 24th of August the Oranje Quilters Guild held the third general meeting for 2024 hosted by the Sterre quilting group.  Guests and mem...