Saturday, August 18, 2018

Algemene Vergadering 17 Augustus 2018

...gasspreker:  Adele Snyman

...sy vertel meer oor die maak van tossels en stringe.


Adele by sommige van haar werk.


...die "show and  tell" - wenner: Mari Strydom.

Nog "show and tell" - kwilte...





















...lede van die OKG ( Mariëtte, Marie en Ninor).


Mariëtte Venter en Sonja Stroebel  (sy het die uitreik gereël).
Towers of Hope

http://www.towersofhope.org/

...die dames wat aan die uitreik deelgeneem het.   Hulle het inkopiesakke versier.


...lede van die OKG help die dames met die versier van die sakke. 





... bydraes  wat vir Choc - huis ingesamel is.
https://www.choc.org




...Iessie Steenberg met beertjies wat bestem is  vir Life Rosepark Hospitaal.

Die Bestuur van die OKG bedank almal vir hul bydraes.







No comments:

Post a Comment

General Meeting 23 August 2025

The third general meeting for 2025 took place on the 23rd of August 2025.  It was hosted by the Rotary Cutters and Uile groups.  Vendors inc...