A blog mainly for our members to keep them updated on new events, important dates and ongoing or future projects and plans.
Wednesday, July 25, 2018
Tuesday, July 17, 2018
Saturday, June 2, 2018
Algemene Vergadering Mei 2018
Alg. Vergdering Mei 2018...
Die gasvroue vir die Mei 2018 Algemene Vergadering was die Needles & Pins en die Tolbosse.
Spreker - Dineo Janneke.

...50 "vroetelkwilte word oorhandig aan Alzheimer`s SA .

Bloemskou - pryswenners!
Die groep Needles & Pins het die meeste kwilte ingeskryf. ( Mariaan le Roux - Wisseltrofee)
Wilna Geel - lid wat die meeste kwilte ( 8) ingeskryf het. (Christa Gouws Wissel Trofee)
Petro Swart - Iessie Steenberg Wisseltrofee vir die beste tradisionele kwilt
asook Oranje Kwiltersgilde Wisseltrofee vir die beste gekwilte artikel.
Beste groepskwilt - gemaak deur die lede van die Kwetter Kwiltersgroep vir Rene Oosthuizen.
Kwilte uitgestal...
Baie geluk aan al die Bloemskou - pryswenners!!!
Friday, May 4, 2018
Sunday, April 29, 2018
Bloemskou 2018
BLOEMSKOU 26 APRIL 5 MEI 2018
TEMA - MONSTERS
Baie geluk aan al die wenners!!!
Bloemskou 2018 - Pryswenners
Bedkwilte: laswerk
1. Petro Swart • Iessie Steenberg Wisseltrofee vir die beste tradisionele kwilt
• Oranje Kwiltersgilde Wisseltrofee vir die beste gekwilte artikel
2. Lettie Rehne
3. Flolinda Marais
4. Lorene Erwee
Bedkwilte: appliekwerk
1. Lettie Rehne
Muurbehangsels: Prentjie
1. Iessie Steenberg
2. Iessie Steenberg
3. Nici Smit
Muurbehangsels: Organiese vorm
1. Elsie Loots
2. Iessie Steenberg
3. Ria Labuschagne
4. Wilna Geel
Muurbehangsels: Geometriese Vorms
1. Ria Labuschagne • Frances van Schalkwyk Wisseltrofee –beoordelaarskeuse
2. Wilna Geel
3. Elsa de Wet
4. Frances vd Walt
Muurbehangsels : Materiaal kuns
1. Marianne le Roux • Marïette Venter Wisseltrofee vir die beste innoverende kwilt.
• Mev H Odendaal Wisseltrofee vir die mees uitstaande artikel
• Anita Kleynhans Wisseltrofee vir die meeste punte in die Laslap- en Kwiltwerk afdeling
• Cristel Myburgh Wisseltrofee vir die beste Kunskwilt
2. Lena Rehne
3. Mariette Venter
Goepskwilte
1. Rene Oosthuizen
2. Marianne le Roux
3. Marietjie Prinsloo
4. Mariette Venter
Tema Kwilte
2. Nici Smit
3. Noeline van Dalen
Miniatuur kwilte
1. Callista v Wielligh
2. Christine v Wielligh
3. Ilze de Kock
4. Wilna Geel
Jeug Kwilte - Geen
3-Dimensionele items
1. Marietjie Prinsloo
2. Marianne le Roux
3. Wilna Geel
4. Mara Swanepoel
Gemeenskapsprojekte - Geen
Konsep kuns
1. Johanna Engelbrecht
Beginnerskwilt
1. Annemarie Wessels • Karin de Villiers Wisseltrofee vir die beste kwilt - beginner
2. Johanna Engelbrecht
3. Margaret van Niekerk
Groep met meeste inskrywings
1. Needles & Pins ---18 • Marianne le Roux Wisseltrofee
2. Quiltmakers---15
3. Rotary Cutters ---10
Kwilter met meeste inskrywings
Wilna Geel ----8 • Christa Gouws Wisseltrofee
Monday, March 26, 2018
Subscribe to:
Posts (Atom)
3rd General Meeting of 2026
The 3rd General Meeting of 2026 was held on the 22nd of August. It was hosted by the Needles and Pins and included a interesting presentati...
-
Another great link sent to me by blogging friend, Chris for a couple of free patterns all from THIS BLOG by Beth Donaldson. The one tha...
-
A Quilting life This year’s 2025 Mystery Block of the Month features 18″ log cabin blocks with 6″ centers inspired by my Summer House (Heart...
-
Although I am feeling much better today, I refuse to get out of bed and is taking overloads of vitamins. There is just no way that I want ...



































