Algemene Vergadering November 2017
Gasspreker - Ina Meyer
Ina vertel meer oor haar kwilte...
Iessie Steenberg ( Voorsitter 2017) & Marianne le Roux ( O. Voorsitter 2018/2019)
`n Paar van die lede se kwilte wat uitgestal was...
Lede van die OKG wag dat die vergadering moet begin...
Groepsprojek deur die Needles & Pins - pragtige leêrs oorgetrek en gevul
met resepte wat die groep ondermekaar uitgeruil het.
Teetyd...
Lekker...wafels/roomys/sjokoladesous!!!
...nog `n paar kwilte wat deur van die lede uitgestal was.
Nuut verkose Voorsitter vir 2018/2019 - Mariëtte Venter saam met Iessie Steenberg. .
No comments:
Post a Comment