Wednesday, January 9, 2019

ALG. VERGADERING 3 NOVEMBER 2018

Gasvroue vir die dag:  Die Uile en Kreatiewe Lappies.


Mariëtte Venter  (Voorsitter) open die vergadering.


...beertjies gebrei deur lede van die OKG  wat bestem is vir  pasiente  in Life Rosepark Hospitaal. 


Lede teenwoordig luister aandagtig na die spreker van die dag - Annelize Keeve.


Die spreker vir die dag - Annelize Keeve vertel meer oor hoe om jou tyd beter te bestuur.



Mariëtte Venter by `n klompie beertjies wat deur die OKG aangekoop is, as Kersgeskenke vir die kinders van die  Lerato Kinderhuis, Bultfontein.


Sommige van die kwilte wat  uitgestal was...










Teetyd...





...nog foto`s van die dag.















Voorspoedige 2019 aan al die lede!



No comments:

Post a Comment

2nd General Meeting 2026

The second general meeting for 2026 was held on the 30th of May and was hosted by the Gouedrade. All attendees were welcomed with a friendly...